Zuma-advokaat voer aan NVG ‘het nie meer wenbare saak nie’
Zuma het Donderdag saam met die Franse wapenmaatskappy Thales in die hooggeregshof in Pietermaritzburg verskyn. Jacob Zuma se regspan het aangevoer dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) “nie meer ’n wenbare saak” het teen hom nie. Zuma het Donderdag saam met die Franse wapenmaatskappy Thales in die hooggeregshof in Pietermaritzburg verskyn. VertragingsThales het in Februarie 2025…
