R1.4 miljard gesteel uit Suid-Afrikaanse trusts
“Die gebrek aan verantwoordbaarheid in trustfondsdiefstalsake in Suid-Afrika word nie ernstig opgeneem deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) of die Regspraktykraad nie,” het Duvenage gesê. Regspraktisyns het na raming R1.4 miljard uit Suid-Afrikaanse trusts gesteel, hoofsaaklik as gevolg van skuiwergate in die truststruktuur en onvoldoende institusionele samewerking. Volgens die Legal Practitioners Fidelity Fund (LPFF) is daar…
