Bloemfonteinse man gearresteer vir die besit van 554 gesteelde fone ter waarde van R2. 5 miljoen
’n 39-jarige man is in hegtenis geneem nadat die Vrystaatse polisie honderde vermoedelik gesteelde elektroniese toestelle in sy woonstel in Bloemfontein ontdek het. Die arrestasie is gemaak tydens ‘n gesamentlike operasie deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die Parkweg Vuurwapen, Drank en Tweedehandse Goedere (FLASH) Eenheid, en die Parkweg Intervensie Eenheid. Die polisie het gesê die…
