Swart boer mag nie waterreg aan wit boer verkoop
Die departement van water en sanitasie het ’n aansoek vir die oordrag van ’n swart boer se waterregte na ’n wit boer afgekeur omdat die departement dié spesifieke regte ter wille van transformasie in die hande van voorheen benadeelde mense wil hou. AfriForum se regspan appelleer by die watertribunaal teen dié beslissing en voer aan…
