Veranderinge in skool kalenders vir Suid-Afrika skole
Die departement van basiese onderwys het ‘n nuwe beleid vir die bepaling van skool kalenders in Suid-Afrika in die koerant gepubliseer. Die beleidsdokument werk die laaste weergawe op wat in 2015 gepubliseer is. Terwyl die beleid grootliks onveranderd is, voeg dit ‘n paar nuwe bepalings en definisie veranderinge by om die departement meer buigsaam te…
