Hartenbos-man se moord: Geen borg vir beskuldigde, 2 nog soek
Desmond Share (53) is tussen bosse in Albertinia gekry en sy bakkie is eers dae later naby die grens van Lesotho gevind. Borgtog is die afgelope week in die Mosselbaai-landdroshof aan die 30-jarige beskuldigde wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op ‘n man van Hartenbos, Desmond Share (53), geweier. Die beskuldigde,…
