Die polisie lê beslag op vervalste goedere in Sentraal Transvaal
Die polisie in Sentraal Transvaal het vandeesmaand tydens verskeie operasies beslag gelê op meer as 40 000 vervalste items ter waarde van meer as R40 miljoen en vier verdagtes in hegtenis geneem. Tydens sy jongste operasie het die nasionale eenheid vir vervalste goedere ‘n lasbrief vir deursoeking en beslaglegging in die Johannesburgse middestad uitgevoer. Daar…
