Kusile Kragstasie se Eenheid 5 in kommersiële bedryf
Eskom se Kusile-eenheid 5 is kommersiële in bedryf, wat sowat 800 MW tot die netwerk gevoeg het. Dit kom omdat die kragvoorsiener ten minste 90 dae se ononderbroke elektrisiteitstoevoer gehandhaaf het. Dan Marokane, uitvoerende hoof van Eskom-groep, het gesê die stap is deel van die kragvoorsiener se fokus op sy herstelplan. “Ons het in ons…
