Moord in Vereeniging: Benoni-hof hoor redes waarom saak sloer
Die saak teen ‘n ma van Leeuhof en haar drie seuns sloer glo omdat daar blykbaar nie meer geld is om hulle regskoste te betaal nie. Die vonnisoplegging van die Metz-broers van Leeuhof, Vereeniging, en hulle ma, Lindi Falch (44), is verlede week in die rondgaande hooggeregshof in Benoni uitgestel nadat hulle geld blykbaar opgeraak…
