Onregmatig en ongeldig: Só sê die hof oor NERSA se oorweging van munisipale kragtariefverhogings

Die hooggeregshof in Pretoria het op 28 Junie 2024 bevind dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) se besluit om munisipaliteite se aansoeke om elektrisiteitstariefverhogings sonder die vereiste kostestudies te oorweeg, onregmatig en ongeldig is. Dit beteken dat die reguleerder geen aansoeke om elektrisiteitstariefverhogings van munisipaliteite mag oorweeg nie, tensy die vereiste kostestudies ook ingedien…

Lees Meer

Help Die Vaderland Stigting om ANDILE MNGXITAMA uit die parlement te kry.

Gedurende November/Desember 2022 het prokureur Willie Jordaan klagtes ingedien by die MRK (Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie) teen ANDILE MNGXITAMA , DUDUZILE ZUMA en DOUGLAS NGOBENI. Aangaande haatspraak deur hulle gepleeg. Nieteenstaande die feit dat die MRK die klagtes ontvang het, het hy GEEN terugvoer van hulle ontvang nie. Die Vaderland Stigting gaan optree om die MRK…

Lees Meer

160 renosters is in SA parke ingebring terwyl ambisieuse hervestigingsprojek begin

’n Ambisieuse plan om 2 000 renosters oor 10 jaar te hervestig, is aan die gang, met 160 renosters wat die afgelope twee maande in Suid-Afrikaanse reservate hervestig is. African Parks het verlede jaar die Suid-Afrikaanse natuurbewaarder John Hume se renosterteelbedryf gekoop, insluitend ‘n eiendom van 7 800 hektaar in Wes-Transvaal en 2 000 suidelike…

Lees Meer

Eiendomsraad stuur waarskuwing aan landgoedere en omheinde gemeenskappe in Suid-Afrika

Die Nasionale Eiendomspraktisynsraad (NPPC) het kennis geneem dat aksies geneem word om die voortdurende bekommernis van HOA-winsmaakpraktyke aan te spreek en het diegene wat deelneem daaraan herinner dat dit onwettig is, soos uiteengesit deur die Minister van Menslike Nedersettings. Die Nasionale Eiendomspraktisynsraad is Suid-Afrika se grootste eiendomsektor-handelsvereniging. Die Raad se lidorganisasies verteenwoordig gesamentlik meer as…

Lees Meer