Oom Harri eienaar van die Witkruis Monument plaas oorlede
Dit is met groot leedwese dat ons verwittig is van Oom Harri Harmse se afsterwe vanoggend 11:30 -15 Augustus 2024 na hy ñ hele tyd terug gediagnoseer is met kanker en nou die laaste week en n paar dae in Pietersburg Medi-Clinic was tot en met sy afsterwe. Oom Harri is die eienaar van die…
