Zambiër in hegtenis geneem by OR Tambo vir beweerde ontvoering van sakeman
Met aankoms by die lughawe is die verdagte deur ‘n multidissiplinêre span, insluitend die SAPD-teenontvoeringstaakspan, gearresteer. ‘n 40-jarige Zambiese burger is Sondagoggend by sy aankoms uit Zambië by OR Tambo Internasionale Lughawe aangekeer. Die polisie het sy bewegings fyn dopgehou, aangesien hy vermoedelik ‘n sleutelleier is in ‘n ontvoering-vir-losprys-sindikaat wat Suid-Afrikaanse sakemanne teiken. Hy word…
