Werkloosheidsyfer spring tot 33,5%, 8,4 miljoen Suid-Afrikaners is nou werkloos
Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers het van 32,9% in die eerste kwartaal van vanjaar tot 33,5% in die tweede kwartaal toegeneem. Tweede kwartaal van 2024. Bron: Statistieke SA Dit is die hoogste koers sedert 2022. Ekonome wat deur Bloomberg ondervra is, het verwag dat werkloosheid tot onder 32% sou verbeter. Sowat 8,4 miljoen mense is nou…
