Vier misdaadintelligensiebeamptes in hegtenis geneem vir ontvoering en korrupsie

Vier misdaadintelligensiebeamptes is in hegtenis geneem vir ontvoering en korrupsie nadat hulle ‘n man ontvoer en R180 000 uit sy rekening gesteel het. Vier misdaadintelligensiebeamptes en twee burgerlikes is in Johannesburg in hegtenis geneem vir korrupsie, afpersing, ontvoering en aanranding. Die verdagtes het na bewering ‘n man in Januarie ontvoer, R180 000 uit sy bankrekening…

Lees Meer

Mia Le Roux wen Mej Suid-Afrika

Die agt-en-twintigjarige Mia Le Roux het die Mej Suid-Afrika-titel gewen by glansgeleentheid wat by die Sun Bet Arena in Pretoria gehou is. Volgens die Mej Suid-Afrika-webwerf, Le Roux, is sy in Sasolburg, Vrystaat, gebore en het in Oudtshoorn in die Wes-Kaap grootgeword. “Sy is ‘n bemarkingsbestuurder, model en deeltydse B Com Bemarking-student. Sy is op…

Lees Meer

Plaasweker sterf, talle beseer in vlammehel

Sterk winde het teen ‘n windspoed van meer as 30km vlamme genadeloos aangedryf. ‘n Plaaswerker is dood, en minstens tien mense, onder wie boere en plaaswerkers, is behandel of met brandwonde gehospitaliseer na verwoestende brande wat sedert Donderdag oor duisende hektaar tussen Fochville en Potchefstroom langs die R500 en R54 gewoed het. Hoewel die presiese…

Lees Meer

Kaapstad: Rekord vir hoogste reënval sedert 1960

Kaapstad het in Julie die meeste reënval op rekord gehad toe ’n reeks winterstorms Suid-Afrika se tweede grootste stad getref het. Die Oranjezicht-stasie, naby die middestad, het 317,6 millimeter (12,5 duim) reën in die maand aangeteken, die hoogste sedert rekords in 1960 begin het en twee-en-‘n-half keer die gemiddelde Julie, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens gesê….

Lees Meer