Salga sê meerderheid munisipaliteite kan nie bekostig om werkers te betaal nie
Volgens Salga word 66 munisipaliteite deur die Nasionale Tesourie as ‘ernstig finansieel benoud’ beskou. Loononderhandelinge op plaaslike regeringsvlak sal Maandag (12 Augustus) hervat, met die partye wat nog ver uitmekaar is. Die vorige loonooreenkoms het einde Junie verval en dit is nog nie duidelik of die nuwe ooreenkoms slegs vir die huidige jaar of vir…
