Vier verdagtes dood in skietgeveg met die polisie in Kaapstad
Die groep misdadigers was na bewering op pad om ‘n massaskietery te pleeg. Minstens vier verdagtes is dood en vier ander gewond in ‘n skietgeveg met die polisie in Kaapstad. Na verneem word, het die skietgeveg tussen die verdagtes en die polisie Donderdagaand in Milnerton plaasgevind. Die skietery het tydens ‘n polisie-operasie plaasgevind nadat ‘n…
