LUR vir gemeenskapsveiligheid belowe om die stryd teen Pelgrimsrus zama-zamas te eskaleer
Jackie Macie het belowe om met al die relevante wetstoepassingstrukture in die provinsie en nasionaal in gesprek te tree om die voortdurende onrus wat deur onwettige mynwerkers veroorsaak word, aan te pak. Ná sy onlangse besoek aan Pelgrimsrus, het die LUR vir gemeenskapsveiligheid, sekuriteit en skakeling, Jackie Macie, dit tot ’n oorlogsone verklaar as gevolg…
