Rusland om aan die Afrika Lugvaart- en Verdediginguitstalling deel te neem
Rusland gaan deelneem aan Afrika se grootste verdediging- en lugvaartuitstalling. Die Africa Aerospace and Defence 2024 sal in September in Suid-Afrika plaasvind. Russiese Tu-160 langafstand-bomwerpers sal waarskynlik by Africa Aerospace and Defence 2024 vertoon word. Voor die geleentheid het ‘n afvaardiging van Russiese militêre offisiere ‘n vliegveld buite Pretoria besoek met die oog op die…
