Opvolg: Pyne se hofsaak weer uitgestel
Hy sal weer op 10 Oktober 2024 voor die hof verskyn. Jaén Lee Pyne (30), die verdagte in die skietvoorval op 3 Julie waartydens Etienne du Preez (74) koelbloedig gewond is en Flip Minnaar (66) beseer is, het vanoggend (5 September) weer vlugtig in die Heidelberg se landdroshof verskyn. Die saak is weer uitgestel vir…
