‘Amigo’ Savoi vermy die tronk, maar stem in om staatsgetuie te draai
Savoi het ‘n ooreenkoms met die staat beklink om tronkstraf te vermy in ruil daarvoor dat hy staatsgetuie teen ander verdagtes draai. Die sakeman Gaston Savoi (71) het uitdien agter tralies ontduik nadat die hooggeregshof in Pietermaritzburg hom tot ‘n boete van R5 miljoen of 10 jaar tronkstraf gevonnis het, met ‘n bykomende 10 jaar…
