Brand breek uit by Korrektiewe Dienste se hoofkantoor in Pretoria
’n Ondersoek sal van stapel gestuur word om die oorsaak van die brand vas te stel. Geen beserings is aangemeld nadat ‘n brand by die departement van korrektiewe dienste (DKD) se hoofkantoor in Pretoria uitgebreek het nie. Die departement van korrektiewe dienste het bevestig dat die brand Sondag in die vroeë oggendure in die Wesvleuelblok…
