Afpersingsindikate bring Mthatha-ondernemings op hul knieë
Ondernemings in Mthatha gaan gebuk onder afpersingsindikate wat chaos in die Oos-Kaapse dorp skep. Dit het daartoe gelei dat baie besighede hul deure gesluit het weens die misdaad, wat afpersers ‘n “beskermingsfooi” noem. Weens hoe sleg dinge is, is baie werknemers aangesê om nie by die werk aan te meld nie omdat sindikate gedreig het…
