Zuma keer terug hof toe in ‘n soveelste poging om Downer as aanklaer te laat verwyder
Voormalige president Jacob Zuma keer Donderdag terug na die hof en sy regspan beoog om ‘n aansoek om aanklaer Billy Downer uit sy Wapentransaksie-korrupsiesaak te verwyder, te laat herleef. Regter Nkosinathi Chili het voorheen die aansoek geweier, maar Zuma wil toestemming hê om te appelleer, ‘n proses wat waarskynlik weer die saak sal vertraag. As…
