Uber, Bolt ens. Wat is jou ervaring met hierdie huurmotor dienste?

Dit het onder die aandag van Volkskrag Nuus gekom dat daar gerugte die rondte doen dat dit soms nie veilig is om van sommige taxi dienste gebruik te maak nie. Wat is jou ervaring met hierdie huurmotor dienste.

Volgens Hallo Peter kry Bolt ’n kommerwekkende 1.23 uit 5 gradering. Uber se gradering is ’n kommerwekkende 1.29 uit 5

Plaas jou mening en ervaringe in die kommentare aan die onderkant van die berig

One thought on “Uber, Bolt ens. Wat is jou ervaring met hierdie huurmotor dienste?

  1. My kind gebruik nou al 2 jaar lank bolt in Potch en sy het nog nooit enige probleme gehad nie. Ons is baie erg op ons kinders sê veiligheid.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui