Binnelandse sake ontslaan 18 amptenare
Die Minister van Binnelandse Sake, Dr Leon Schreiber sê die afdankings stuur ‘n ondubbelsinnige boodskap dat die dae waar dade van bedrog en korrupsie strafloos teen Binnelandse Sake gepleeg word verby is. Terwyl die land voorberei om 16 Dae van Aktivisme teen “Gender-Based Violence and Femicide (GBV-F)” vanaf Maandag te vier, het Schreiber ook die…
