Oos-Kaap: bemanning en 8-jarige word langs die pad gelos tydens kaping van ‘n ambulans
Die ambulans is die vierde departmentele voertuig wat sedert Januarie in die Qumbu omgewing gekaap is. ‘n 8-jarige pasiënt en die bemanning van ‘n ambulans, is langs die pad gelos tydens ‘n gewapende kaping van ‘n ambulans naby Qumbu. Die ambulans was op pad na die Nelson Mandelabaai-hospitaal in Mthatha. ‘n Soektog na die voertuig…
