De Lille ontbind SA Toerismeraad te midde van leierskapskrisis
Wenkbroue word hoog gelig oor hierdie skielike stap. Minister van Toerisme, Patricia de Lille, het die direksie van die Suid-Afrikaanse Toerisme (SA Toerisme) ontbind nadat dit haar nie oortuig het waarom dit in die amp moet bly nie. Hierdie drastiese stap volg op die direksie se besluit om uitvoerende hoof Nombulelo Guliwe verlede week vir…
