Watertekorte duur voort vir Kimberley Munisipaliteit
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley in die Noord-Kaap sê die inwoners moet voorberei vir nog ‘n water afsluiting. Dit is as gevolg van ‘n groot lekkasie op een van die klep se pakking. Kimberley en Richie sal ‘n water afsluiting ervaar wat op die eerste week van April begin, vir 3 dae. Die munisipaliteit sê…
