Aberdeen-boer se borgtog word geweier in sekshandelsaak
Pleidooie deur ‘n Aberdeen-boer dat hy bankrotskap in die gesig staar weens sy voortdurende aanhouding en dat hy na sy diere en sy plaas moes omsien, is deur die Makhanda Hooggeregshof as gronde vir borgtog van die hand gewys. Die boer, wat nie genoem kan word voordat hy op die aanklagte teen hom gepleit het…
