R6 miljoen-dwelms by OR Tambo-lughawe gekry

Fannie Masemola, nasionale polisiekommissaris, het die polisie wat by die OR Tambo internasionale lughawe gestasioneer is, geloof vir hul opsporing van R6 miljoen dwelms. Die polisie het by ‘n pakhuis by OR Tambo Internasionale Lughawe toegeslaan en op ‘n onwettige Crystal Meth-besending beslag gelê. Die dwelms was in ‘n snoekertafel geberg wat vir Australië bestem…

Lees Meer

Lyttelton SAPD tree vinnig op om misdaad te bekamp

OPERASIONELE SUKSES: ONGELISENSIENEERDE VUURWAPEN TERUGGEVIND DRIE VERDAKTES GEREESTEER. ’n Ongelisensieerde vuurwapen en drie vermeende roofverdagtes is deur lede van Lyttelton SAPD in hegtenis geneem. Op 2024-12-12 om ongeveer 11:30 was lede van die Lyttelton SAPD se geheime eenheid besig om misdaadvoorkomingspligte uit te voer toe hulle ‘n verdagte wit Suzuki-sedanvoertuig gewaar het. Hulle het die…

Lees Meer

Limpopo-verkragter tot twee lewenslange vonnisse en 62 jaar tronkstraf gevonnis

’n Veroordeelde verkragter is deur die Thohoyandou-hooggeregshof in Limpopo tot twee lewenslange vonnisse en ’n bykomende 62 jaar tronkstraf gevonnis. Humbulani Hlengani is skuldig bevind aan verskeie aanklagte, insluitend moord, verkragting, roof met verswarende omstandighede, die besit van ‘n vuurwapen en aanranding met die doel om ernstig te beseer. Die misdade is tussen 2013 en…

Lees Meer

Alison Botha — klein stappe tot herstel ná aneurisme terwyl parool vir aanvallers hersiening in die gesig staar

Terwyl verkragtingsoorlewende Alison Botha goeie vordering maak nadat sy in September ‘n brein-aneurisme opgedoen het, kan haar bevryde aanvallers hulle binnekort weer agter tralies bevind. Frans du Toit en Theuns Kruger wat Alison Botha in 1994 op ‘n afgeleë strand in Port Elizabeth ontvoer, verkrag, vermink en vir dood agtergelaat het, is in 1997 tot…

Lees Meer