Kersfees in die tronk vir romanse swendelaars
Die 42-jarige sakevrou Mmakgomo Doris Ngcobo is in aanhouding na sy in die Palm Ridge-landdroshof verskyn het omdat sy na bewering verskillende mense bedrieg het wat gesamentlik meer as R2 miljoen verloor het. Ngcobo is deur die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (Valke) in hegtenis geneem. Sy word deur verskillende slagoffers van romanse-swendelary daarvan beskuldig dat sy…
