Klopjag op Midrand verdagte lei tot arrestasie nadat kinderpornografie foto’s en video’s in sy besit gevind is

Dit mag klink na sensasionele nuus, maar hierdie is weer eens ‘n waarskuwing aan ouers om nie foto’s en video’s van hul kinders op sosiale media te plaas nie en te alle tye te verseker hulle het toegang en beheer oor hul kinders se sosiale media betrokkenheid – dis ‘n plig en verantwoordelikheid. Internasionale wetstoepassers…

Lees Meer

Veiligheidswag beseer in transito-rooftog op M19 in Durban

‘n Veiligheidswag is beseer tydens ‘n beweerde transito-rooftog op die M19-hoofweg, Pinetown-gebonde, naby Reservoir Hills in Durban. Volgens Advanced Life Support paramedikus woordvoerder, Garrith Jamieson, het die wag oop wonde aan sy arm opgedoen en is na ‘n nabygeleë hospitaal vervoer vir verdere behandeling. “Hy is deur gevorderde lewensondersteunende paramedici op die toneel gestabiliseer voordat…

Lees Meer

Die polisie in Limpopo lê beslag op vervalste goedere

Die polisie in Limpopo het beslag gelê op R5 miljoen se vervalste goedere tydens ‘n operasie in Musina. Verskeie wetstoepassingsagentskappe het Sondag ‘n deursoeking en beslaglegging by ‘n winkelsentrum in die Musina CBD uitgevoer. Dit is gelei deur die Nasionale Eenheid vir Vervalste Goedere, met ondersteuning van die Sapd Gauteng Hommeltuig-span, die Bloemfontein K9-eenheid, die…

Lees Meer

ANC-raadslid van Sekhukhune gearresteer vir afpersing

Die nuutverkose wyk 30-raadslid van Sekhukhune, Tobius Malope, is vir afpersing gearresteer. Malope, die raadslid onder die Elias Motsoaledi plaaslike munisipaliteit in die Sekhukhune-streek, is Donderdag in Rooissenekal, buite die myndorp Burgersfort in Limpopo, in hegtenis geneem. Hy is saam met agt ander mense in hegtenis geneem ná bewerings van afpersing. Malope, wat in die…

Lees Meer