Eskom-spanwerk verbeter Matla-kragstasie se uitset
Eskom se Matla-kragstasie se verbeterde energiebeskik-baarheidsfaktor het gehelp om beurtkrag vir meer as 150 dae op te skort. Maserati Lesolang en haar span by Matla-kragstasie op die Mpumalanga Hoëveld is een van die redes waarom die lig aan die einde van die Eskom-beurtkragtonnel helderder geskyn het. Matla is een van die kragstasies wat ‘n merkbare…
