‘Geen akkurate kontrole en balansstelsel nie’ – Tyd dat Nsfas geskrap word?
Deel van die probleem is dat dit nie duidelik is aan wie Nsfas aanspreeklik is nie. Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (Nsfas) moes jare gelede geskrap gewees het, sê ’n voormalige studenteleier wat deel was van die #FeesMustFall-beweging. Busisiwe Seabe, wat nou ‘n navorser by die Gautengse provinsiale wetgewer is, het gesê die beweging…
