R8,5 miljard Tongaat sakereddingsplan in die gedrang ná hofsaak
‘n Hofuitdaging vra dat die sakereddingsplan tersyde gestel word en wek groot nuwe kommer oor die proses, insluitend dat ondeursigtige Zimbabwiese belange nou die transaksie van R8,5 miljard oorheers. Die Tongaat Hulett sakeredding is diep in die moeilikheid. Dit volg op die indiening van ‘n plofbare finale beëdigde verklaring in ‘n uitdaging in die hooggeregshof…
