Mike de Kock se perde samel die meeste geld in
Voormalige kampioen maak sy stal kleiner – maar nie die wengeld nie. Mike de Kock het die reg verdien om ‘n bietjie te spog. Op sy webwerf vandeesweek som die speialis-afrigter die onlangs afgehandelde 2023/24-renseisoen op en wys daarop dat sy stal die hoogste gemiddelde verdienste per hardloper in die land oor die 12 maande…
