Voeding van dooie visse – Nog ‘n regerings-plaasprojek val plat
Staatsbefondsing van kleinskaalse boerderyprojekte is ’n uitstekende idee, maar sonder voldoende ondersteuning en opleiding kan die wiele afval – soos ’n Volksrust-akwakultuurprojek bewys. “Die damme was vol vuil water met alge wat daarop gedryf het. Daar was dooie visse in ‘n kruiwa. Ons het kos ingegooi maar geen vis het verskyn nie, toe het ons…
