Plaas, Plot of dorp. Wat is jou regte om te skiet volgens die wetgewing?
Dikwels word gevra wat die regte van wettige vuurwapeneienaars is. Dit is ’n uiters geldige vraag, aangesien daar van vuurwapenhanteerders verwag word om koelkop in alle situasies te bly – selfs waar hul geliefdes se lewens in gevaar is. Sluit by ons Facebook groep aan: https://www.facebook.com/groups/volkskragnuus ’n Vuurwapeneienaar het die reg om ’n persoon te…
