‘Presisieboerdery’ hommeltuie styg op in Suid-Afrika
Boere en bedrywighede in Suid-Afrika se landbousektor wend hulle toenemend tot hommeltuie om te help met “presisieboerdery” – ’n tegniek wat die ontleding en oorweging van verskeie faktore behels om die korrekte insette vir maksimum uitkoms te bepaal. Volgens Kopano Tholo, ‘n hommeltuigkenner by ITOO Special Risks, is boere regoor die wêreld onder druk om…
