Ronelle Snyders

Dudu Myeni, voormalige SAL-voorsitter, is oorlede

Dudu Myeni, voormalige voorsitter van die raad van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), is dood. Dit is bevestig deur die J.G. Zuma-stigting. Sy was 60 jaar oud. Die oorsaak van haar dood is op hierdie stadium nie duidelik nie. Myeni was ook die uitvoerende voorsitter van die Jacob Zuma-stigting. Verlede maand het die Johannesburgse hooggeregshof die…

Lees Meer

Terug in die publieke oog – Prinses Kate woon haar eerste koninklike funksie by sedert haar kanker diagnose

Catherine, prinses van Wallis, het Saterdagoggend haar eerste openbare verskyning gemaak sedert sy sowat drie maande gelede haar kankerdiagnose bekend gemaak het. Die voormalige Kate Middleton (42) het na die publiek teruggekeer terwyl sy die jaarlikse Trooping the Colour bygewoon het, ‘n parade ter viering van die verjaardag van koning Charles III. Catherine, prinses van…

Lees Meer

7e Parlement se prioriteit is Ramaphosa se vervolging: Shivambu

Floyd Shivambu, hoofsweep van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het ‘n aanbeveling gemaak vir wat die nuwe Speaker en Adjunkspeaker van die parlement as die Parlement se Voorsittende Beamptes van die sewende administrasie, aandag aan moet skenk. Skaars ure ná die verkiesing van Thoko Didiza en Annelie Lotriet as onderskeidelik Speaker en Adjunkspeaker gisteraand, het Shivambu…

Lees Meer

T20 Wêreldbeker: Suid-Afrika oorleef Nepal-aanslag

Groep D, Kingstown, St Vincent Suid-Afrika 115-7 (20 beurte): Hendricks 43 (49); Bhurtel 4-19 Nepal 114-7 (20 beurte): Aasif 42 (49); Shamsi 4-19 Suid-Afrika het ‘n dramatiese laat ommekeer nodig gehad om Nepal met een lopie te klop in ‘n naelskraapse T20 Wêreldbeker-wedstryd. Nepal het twee lopies nodig gehad van die laaste bal om sy span te…

Lees Meer