Ronelle Snyders

Mercedes-Benz beplan om 700 poste in Oos-London uit te faseer – die hawe krisis in Suid-Afrika word blameer

Mercedes-Benz Suid-Afrika (MBSA) sê hulle verminder die drie skofte by hul aanleg in Oos-London na slegs twee skofte.  ‘n Potensiële verlies van 700 poste hang in die weegskaal. Die C-klas Mercedes Benz word by die Oos-London aanleg gebou vir beide die paaslike en oorsese markte.  Meer as 90% van die voertuie word uitgevoer.  Daar is…

Lees Meer

Wie gaan die Bokke se kaptein wees?

Pieter-Steph du Toit, Eben Etzebeth en Bongi Mbonambi is die voorlopers om die Springbokke aan te voer in volgende naweek se eenmalige toets teen Wallis op Twickenham. Die Bokke vertrek Woensdag vir hul eerste toetswedstryd van die jaar met ‘n nuwe groep spelers. Die span gaan moet klaarkom sonder ‘n aantal gereelde spelers, aangesien die…

Lees Meer

Gift of the Givers se Imtiaz Sooliman doen ‘n beroep op die ANC om die Palestynse ondersteuning te konsidereer wanneer koalisies gesluit word

Die hofsaak teen die staat van Israel kan nie nou platval nie.  Daarom moet die ANC dit in gedagte hou wanneer hulle koalisie besluite neem, sê Dr Imtiaz Sooliman, stigter van Gift of the Givers.  Hy beplan om die president te versoek om Naledi Pandor as Dirco minister te behou.  Dr Sooliman sê die ANC…

Lees Meer

Asbes verhoor : Ace Magashule se opsies word min nadat ‘n VSA hof die uitlewering van sy persoonlike assistant goedkeur

In 2019 het Moroadi Cholota, die persoonlike assistant van die voormalige ANC sekretaris-generaal Ace Magashule, met die hele sak patats na vore gekom tydens haar verskyning voor die Kommissie wat ondersoek instel na staatskaping.  Haar verklaring was in verband met die onderduimse asbes kontrak wat R225miljoen gekos het.  Sy was aanvanklik ‘n getuie, maar het…

Lees Meer

SARS verduidelik nuwe reëls vir aankope by Amazon

Die Suid-Afrikaanse Inkomste diens, of beter bekend as SARS, het ‘n kennisgewing uitgereik waarin die reëls rondom die aankoop van goedere vir persoonlike gebruik vanaf internasionale aanlyn kleinhandelaars soos onder andere Amazon, uitgestippel word. Dis Inkomstediens sê die mees algemene vraag onder aankopers is of hulle as ‘n invoerder moet registreer of nie indien hulle…

Lees Meer

Suid-Afrika rapporteer die eerste Mpox sterfte uit 5 gevalle te midde van ‘n geskarrel om medikasie aan te koop en pogings om die oorsprong van die virus te vind

Die sterfte van die pasiënt is op Maandag, 10 Junie 2024, in die Tembisa hospitaal, geleë in Sentraal Transvaal, bevestig. Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, sê alle partye is betrokke om die verspreiding van Mpox te voorkom.  Medikasie word aangekoop en daar word rekord gehou van pasiënte wat met die virus besmet is.  Daar…

Lees Meer

Regering van Nasionale Eenheid op ‘n sensitiewe stadium in die Sentraal-Transvaal: Lesufi wen steun

Politieke partye in SA se ekonomiese hartland is onder druk om ‘n provinsiale regering saam te stel.  Met die oog op die opkomende eerste sitting van die Sentraal-Transvaalse wetgewer blyk daar egter nog geen klinklare ooreenkoms tussen die hoofrolspelers te wees nie. Politieke partye in Sentraal-Transvaal het tot Vrydagoggend, 13 Junie 2024, om ‘n regering…

Lees Meer