Plaasmoorde en Aanvalle in Suid Afrika
Plaasmoorde en Aanvalle in Suid Afrika Geskryf Deur: Klaas Prinsloo van die Wit kruis Monument
Plaasmoorde en Aanvalle in Suid Afrika Geskryf Deur: Klaas Prinsloo van die Wit kruis Monument
Volgens ‘n laat berig in beeld is ‘n pa van 3 kinders skuldig bevind in Pretoria se streekhof nadat hy hulle pak slae gegee het. Die kinders is onderskeidelik 3, 5 en 7 jaar oud. Die pa is op drie aanklagte van aanranding skuldig bevind. Meer besonderhede in Môre se uitgawe van Volkskrag Nuus
Dit het vanmore, Maandag 12 Februarie 2024 bekend geword dat Devon Hofmeyr van die Bittereinders ook moes aanmeld by Groblersdal se Polisie. Hy is saam met Willem Petzer en Tewie Wessels in aanhouding geneem. Hulle word aangekla van openbare geweld en inmenging in polisiepligte. Francois van der Merwe, wat drie weke gelede in hegtenis geneem…
’n Wetsontwerp is by die Amerikaanse kongres ingedien waarin gevra word vir ’n volledige hersiening van die land se bilaterale verhouding met Suid-Afrika
Willem Petzer en Tewie Wessels moet in Groblersdal aanmeld om hul vryheid van spraak te onderdruk…
Ramaphosa lieg alweer in sy SONA oor die stand van sake by Eskom
Niemand is gelukkig met Ramaphosa se staatsrede nie. Dit was weer een van daardie sessies waar Ramaphosa beloftes maak wat hy weet hy nie gestand kan doen nie. Berig saamgestel deur André Smit
‘n Eerste jaar se student het sy misnoë uitgespreek na ‘n verpligte sessie waar die universiteit se beginsels rondom LGBQIA+aan hulle uitgespel is. Hy het opgestaan en die lokaal verlaat waartydens nagenoeg 6000 mede studente besluit het om ook die lokaal te verlaat in protes teen die lesing. Die student is intussen geskors omdat vryheid…
Die hof in Groblersdal het besluit om Francois van der Merwe langer in hul kloue te hou omdat hulle hul drakoniese wette wil afdwing en bang is vir Francois!