Kimberley-polisie soek verdagtes wat glo bokke in taxi laai
NOORD-KAAP. – Die Kimberley-polisie se veediefstaleenheid is op soek na drie verdagtes wat na bewering by ‘n veediefstal op 20 Januarie op Campbell betrokke was. Volgens sers. Molefi Shemane was die klaer, ‘n bokwagter, omstreeks 12:00 op die betrokke dag aan die bokke oppas in die veld toe hy glo deur twee mans vir vuurhoutjies…
