Pluimveebedryf weer op dreef ná uitdagende jare

Izaak Breitenbach, hoof- uitvoerende beampte van die braaikuikenafdeling by die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) deel uitdagings en suksesse van die afgelope jaar. Hy beskryf 2023 as ’n uitdagende jaar wat gekenmerk is deur beurtkrag, verhoogde invoertariewe, voëlgriep en onregverdige handel. Hierdie faktore het die winsmarges van produsente ernstig aangetas. In 2024 was die fokus op herstel….

Lees Meer

R36 biljoen word benodig om meer tronke in Suid-Afrika te bou

Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste, het in reaksie op ‘n parlementêre vraag en antwoordsessie gesê dat die behoefte om die nasionale bedspasiekapasiteit te vergroot aandag geniet deur die konstruksie van nuwe fasiliteite, die opgradering van verouderde fasiliteite, die herwinning van verlore bedspasie en die opknapping van vervalle bedruimte. fasiliteite uit befondsing van die Nasionale…

Lees Meer

Lydenburg: Ou, vrot kos in winkels gekonfiskeer

‘n Gesamentlike operasie teen die uitbraak van voedseloordraagbare siektes is uitgvoer deur die Mpumalanga Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit, Thaba Chweu-munisipaliteit, die polisie, Mpumalanga Ekonomiese Reguleerder, en Binnelandse Sake. Kositems wat in verskeie winkels in Lydenburg gevind is wat oud of vrot is, sluit in gaskoeldrank, blikkieskos, beskuitjies, versnaperinge, vleis en eiers. Daar…

Lees Meer

Opvolg: Danny Jordaan slaag nie daarin om bedrogsaak van die rol te laat skrap nie

Advokaat Norman Arendse, wat Jordaan en Hluyo verteenwoordig het ‘n kostebevel aangevra omdat die saak sloer. As alternatief ht hy versoek dat die saak van die rol geskrap word tydens die hofverskyning Dinsdag van die beskuldigdes. Die prokureur het ook verwys na twee aaneenlopende aansoeke voor die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria. Die eerste poog om…

Lees Meer