Vier banke groet Suid-Afika in 2024

BNP Paribas, HSBC, Sasfin Bank en Bidvest Bank het almal massiewe veranderinge aan hul Suid-Afrikaanse bedrywighede in 2024 aangekondig. Die Frans-gebaseerde BNP Paribas was die eerste bank van die vier wat aangekondig het dat dit nie meer as ‘n bank in Suid-Afrika nie sal funksioneer nie. BNP Paribas bly steeds die eienaar van die kredietverskaffer…

Lees Meer

Cradock en Middelburg – waterafsluitings oor onbetaalde rekeninge merk ’10-jaar herdenking van ‘n groot rekeningchaos’

Terwyl die Chris Hani-distriksmunisipaliteit waterdienste begin ontkoppel in die lig van onbetaalde rekeninge, sê besighede in Cradock en Middelburg in die Oos-Kaap die munisipaliteit se rekeningkundige prosesse is chaoties en dat die waterafsny-aksie ‘aggressief’ en ‘afpersend’ is. Rika Featherstonehaugh, wyksraadslid van Cradock, se kantoor is oorval met oproepe van woedende inwoners en sake-eienaars wie se…

Lees Meer

Top tegnikus in Suid-Afrika: trots Delmas

Izak de Lange (28), gebore en getoë in Delmas, het onlangs onder die vaandel van Afgri Delmas se meganisasie-afdeling met die prestige kroning van John Deere Suid-Afrika se top tegnikus-trofee vir 2024 weggestap. Izak is op 15 November tydens die jaarlikse prysuitdeling uit duisend ander deelnemers as die wenner aangekondig. Aanhouer wen, want volgens Izak…

Lees Meer

Cullinan: vrees vir die verwaarlosing van historiese terreine

“Die Cullinan-naam moet verander,” het Maluleka geëis. Die onlangse besluit deur die Gautengse regering om R52,5 miljoen aan ‘n 180ha-eiendom in Cullinan te bestee, oënskynlik om Mamelodi-inwoners te hervestig, het woede ontketen onder geaffekteerde inwoners en diegene wat toegewy is aan die bewaring van die omgewing en sy kulturele erfenis. Aaron Maluleke, MMC vir Menslike…

Lees Meer