Opvolg: Liebenberg se sekwestrasie is voltooi en daar word nou gewag op uitspraak
Al Liebenberg se maatskappye is in finale likwidasie en hulle het nou geen toegang tot enige gelde nie. Liebenberg het ‘n NPC begin met direkteure waarvan Clarina Vorster, Dezzi se lyfwag een is. Die ander is ‘n Nigeriër en die derde persoon is ‘n onbekende wat niemand nou kan opspoor nie. Intussen het dit aan…
