Skoolbeheerliggaam neem regstappe teen Gauteng Onderwysdepartement
Pretoria High School for Girls se SBL het die Gautengse LUR vir onderwys, Matome Chiloane, daarvan beskuldig dat hy die skool ‘n geleentheid geweier het om op die bewerings te reageer voordat hy die bevindings van die verslag bekend gemaak het. Die skoolbeheerliggaam (SBL) van Pretoria High School for Girls (PHSG) het Maandag hofverrigtinge teen…
