Groblersdal 4 en Oom Dries se borg aansoek is alweer uitgestel!
Die Landdros het ongeveer 9h30 opgedaag by die hof en daarna kon die hof met hul verrigtinge begin. Gedurende die verhoor het die ondersoek beampte bevestig dat die manne nie ‘n probleem vir die hof sal wees nie. Hy het ook bevestig dat hulle nie met die saak sal inmeng nie. Hy bevestig ook dat…
