Nog ‘n plaas aanval naby Oos-London! Boer gemartel!
Verskaf deur: Klaas Prinsloo van die Witkruis Monument Oos-Kaap Oos-London – Daar het 20 Januarie omstreeks 3 uur die middag 3 onbekende mans persone te voet op die plaas Mooiplaas tussen Oos-London en Komga opgedaag om na jaghonde wat die boer teel te kyk. Die boer het aangebied dat hulle agterop sy Land Cruiser spring,…
