Die dag in die geskiedenis toe Pretoria vir die eerste keer krag gekry het
Elektriese krag is in 1892 in Pretoria bekendgestel. Die eerste kragstasie was geleë in Schoeman straat net oos van die Tramshed. Op die eerste foto kan die skoorsteen aan die linkerkant gesien word en die koeltoring aan die regterkant. Elektrisiteit is verskaf deur ‘n maatskappy genaamd “Pretoria Verlichtings Maatschappij Beperkt”. Volgens die toegewings bepalings kon…
